Vir die van julle wat 'n Afrikaanse woordeboek soek om te laai in MS-Word, jou soektog is oor.
Ja, mens kan die 'language' stel in MS-Word en Afrikaans aflaai as een van die proef tale, maar dan moet jy elke keer jou dokument stel om in Afrikaans te proef, met die Woordeboek hoef jy nie meer nie.
En hier verloor ek my Afrikaans nou - 'unzip' die lêer in 'n aparte vouer onder 'My Documents', dan gaan na MS-Word 'options', dan na 'Proofing' en dan 'Custom Dictionaries' en laai die 'Afrikaans.dic' lêer daar in.
Geen meer rooi strepies onder jul woorde (soos wat ek nou hier sien) nie.
Julle kan my later bedank