Hello all hope you are doing well some of you know me some of you might have met me but theres so many new faces on the forum that it makes me blush almost for the sake of vaping and new blood in a line of awesome people.
I have a verry heavy subject on my hart.
Ek voel eintlik ek moet in Afrikaans tik om my hart werklik te kan laat praat.
Ekt baie slegte lewens keuses gemaak en dit het my op die ou einde opgevang. Ekt baie skuld gemaak vir dom redes oor stupid goed vir mense geld geleen omdqt hulle gesê het ek sal dit trug kry en ek mense maklik vertrou.
Ek verloor my werk sit sonder werk vir wie weet hoe lqnk maar darm toe kry ek iets maar die skade was klaar gedoen. Ek het my kar verloor my blyplek als wat ek besit het moes ek begin verkoop om myself te proebeer red.
Eks net baie moedeloos ek voel maak nie saak hoe hard ek werk of hustle of proebeer iets reg kry nie dis asof ek net nie voorkom nie ek het niks meer nie letterlik niks meer nie en ek sit met twee hofdatums dis asof ek nie hier kan uit kom nie eks 30 jaar oud en bly by my susie ekt als verloor wavoor ek seker 12jaar gewerk het ja daar is mense wat baie swaarder kry mense wat baie erger omstandighede het ek besef dit. Eks net so moeg om te sukkel en swaar te kry en te sukkel en oeer op keer op te staan en dan weer te val keer op keer.
Ek voel so nutteloos hulpe loos ek voel soos 'n mislukking ek wil nie hê iemand moet my jammer kry nie glad nie ek het net niemand om mee te praat nieek weet darm hier is alttd 'n oor. Asb die is glad nielaat ek bejamering moet kry nie ek wil net dit uit my systeem kry.
Aande se wakker lê en dink hoe kon jy hier kom hoe kan jy dag na dqg opstaan en veg en dan verloor jy keer op keur hoe kan jy dan bly veg.
As jy almal wavoor jy omgee stadig verloor want jy is 'n las as jy jou susie moet geld vra net om toiletries te koop. Hkm moet als oor geld gaan hkm moet geld die ding wees wat jou verwoes dat jy jou huis en kar verloor oor mense wat jy vertrou het.
Hkm moet jy jou werk verloor oor mense wat nie van jou hou noe omdat die skool waarby jy was se kinders oor jou mal was en hulle nie daai kolegas like nie hoe is dit fair dqn is dit " covid" se skuld. Hoekom moet ons mekaar vertrap as ons mekaar kan help. Hoekom het mense die drang om ander se lewens weg te raap gesinne te verwoes lewens te verwoes.
Eks net moeg.....
Please mods remove if not allowed.
And Gents vent away if your hart is heavy like mine.