Follow along with the video below to see how to install our site as a web app on your home screen.
Note: this_feature_currently_requires_accessing_site_using_safari
Dish die shesde ene al.That glass is still full?
Send while vaping on the Reo mini Thor
Dish die shesde ene al.
Wie , ek? Moenie dink die man agter hierdie pale is by die huis nie.Jislaaik ma julle kan suip .
Ek luister LP's en my dogtertjie pak al my seven singles uit op die mat.He-he, ek praat hoofsaaklik van @annemarievdh - ons gaste is reeds huis toe, sy vrou reken hy't reeds te veel gedrink , nou speel ek maar alkolis en drink alleen.
Ek klink heeltemal te nugter na my sin, dink 'n Cognac is nou net die regte doepa!
Klink soos een of ander pasta? Kan seker nie wees nie, want jy praat in ml!Nee nog so 500ml Torres Carbonera om te gaan, danksy ondankbare gaste, dan takel ons die cognac .
Klink soos een of ander pasta? Kan seker nie wees nie, want jy praat in ml!
Laaste botteljie van die Georgiaanse "Cognac".
Ah, of course, the Chilean cultivar. Somewhere between Merlot and Cabernet Sauvignon. Awesome. I love Chilean wines, especially their Pinot Noir.Jammer Andre, my spelling - ek dink ons gas het te veel gedrink " Carmenere" - een van Miguel Torres se ikoon wyne uit Suid Amerika. Hoe vergelyk Georgie se cognac met ons plaaslike verouderde brandewyn?