Random

Net omdat julle so AWESOME was in 2014, gaan ek vir julle GRATIS airtime gee! Dankie vir alles wat julle vir my beteken.

Scratch asseblief die voucher om te recharge.......

VODACOM R200
▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒

MTN R200
▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒

CELLC R200
▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒

8ta/Telkom Mobile R200
▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒▒

Gebruik asseblief 'n skerp voorwerp om die voucher te krap. Jy kan 'n skerp mes, skêr of 'n stuk glas van 'n gebreekte drankbottel vat om jou voucher te krap..

Geniet jou airtime!
Moet nooit sê ek het jou niks gegee die jaar nie!!!

PS: Net omdat jy so goeie vriend is.. as jy ooit jou selfoon- of rekenaarskerm wil vervang weens enige rede.. ek sal jou met liefde afslag gee in my repair shop!
 
Back
Top