Random

Hoor jy Vrou, aangesien jy nog nie kaalvoet en .... in die kombuis is nie!

Braai.jpg
 
JAN van Brakpan bel die tandarts

"More Dokter, wat kos dit om n tand te trek?"
"Die totale koste sal R285 wees"
"Blinde bliksem! Hoekom so duur?"
"Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons eers trek"
"Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip"
"Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R157"
"En as ons dit sonder verdowing doen?"
"Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal n verdere R20 goedkoper wees"
"Wat van as een van jou trainees die tand trek?"
"Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R75"
"Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?"
"Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R10 vra"
"Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan n afspraak bevestig vir my vrou vir Dinsdag 9-uur?"
 
Some yummy spiders

anigif_22171b378750395a835fda2c911e0aa0-0.gif


anigif_a52d5d8d474d48829a3ae95722d7ad45-0.gif


anigif_36ee7c433f4a7c14744a5833fec04808-0.gif


anigif_7f24c8ca4624d108f9fba2bc64fdaa86-4.gif
That just killed me....
 
Back
Top