Wat n moerse h0nd kak speler. Faf gaan was jou hare met Pantene en bly uit die springbok span uit
Follow along with the video below to see how to install our site as a web app on your home screen.
Note: this_feature_currently_requires_accessing_site_using_safari
Wat n moerse h0nd kak speler. Faf gaan was jou hare met Pantene en bly uit die springbok span uit
Ja nee dit kan jy weer se ek dink ek het opgehou tel by 16 keer wat hy geskop hetWat n moerse h0nd kak speler. Faf gaan was jou hare met Pantene en bly uit die springbok span uit
Ek verstaan dit nie. Ons het van die beste mees exciting scrummies in die wereld op 2de en 3de string maar Rassie hou aan die naas botha reject kiesJa nee dit kan jy weer se ek dink ek het opgehou tel by 16 keer wat hy geskop het
Blonde mopkop haha
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Faf het mos in die week gese hy sal aanhou skop en Victor het ook mos voor die game gese dit gaan weer n skop game weesEk verstaan dit nie. Ons het van die beste mees exciting scrummies in die wereld op 2de en 3de string maar Rassie hou aan die naas botha reject kies
Dis waaroor ek worry. Engeland het gister suiwer rugby gespeel. Hulle het die bal so mooi laat loop en kyk wat gebeur het. Met n kicking game teen hulle gaan hulle sirkels om ons hardloop. En ja n goeie kicking game is een ding, maar skop die d0nnerse bal besit weg en jy gaan jou gat sienFaf het mos in die week gese hy sal aanhou skop en Victor het ook mos voor die game gese dit gaan weer n skop game wees
As hulle so speel met die finals kan ons maar vergeet
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Tjips, die onnie is hier@SmokeyJoe @The vaper Kêrels, jokes section hier. Vat die rugby bespreking na 'n nuwe thread toe asb. (al is SA Rugby 'n joke)
HahaTjips, die onnie is hier
Tjips, die onnie is hier
Ok so SABC will be showing rugby. problem is, I dont have DSTV, i dont have SABC. anyone knows if SABC can be streamed via fibre? I really want to watch the game