Wel, jy het hom gestuur en ons weet nou nog nie wat dit in jou geval beteken nie! And do not now
Eish....my vrou die sien gaan ek baie mooi moet verduidelik waarom ek hartjies stuur vir vreemde manne. Ek gaan nie net kniediep wees nie maak sommer tot by die ore. Hell have no fiery over a woman scorned
Nee @Andre ek soet plattelandse seun..... belowe!