Random

d16a8cb9-eating-three-square-meals-a-day-counts-as-well.jpg
 
'N PA LOOP VERBY SY SEUN SE KAMER EN TOT SY STOMME VERBASING SIEN HY DIE BEDIS NETJIES OPGEMAAK. OMDAT DIT NOG NOOIT GEBEUR HET NIE LOER HY VERSIGTIG BY DIE DEUR IN.TOE SIEN HY 'N KOEVERT OP DIE KUSSING.DIS GERIG AAN "PA".MET BEKLEMMING OM SY HART EN MET BEWENDE HANDE TEL HY DIT OP, SKEUR DIT OOP EN LEES DIE BRIEFIE :"LIEWE PA, DIS MET GROOT SPYT EN VERDRIET DAT EK VIR JOU HIERDIE BRIEF SKRYF.EK MOES WEGLOOP SAAM MET MY NUWE MEISIE OMDAT EK NIE MET JOU EN MA WOU RUSIEMAAK NIE.EK EN LISA HET WARE PASSIE ONTDEK. SY IS SO OULIK EN WARM- AS PA WEET WAT EK BEDOEL.EK WEET JULLE KEUR HAAR NIE GOED NIE, OMDAT DAAR SO BAIE RINGE DEUR HAAR LIPPE, NEUS, NAALTJIE EN BAIE ANDER PLEKKE IS. MAAR DIS NIE WIE SY REGTIG IS NIE. DIT IS ALLES DAAI PORNSTAR COKEHEAD EX-BOYFRIEND VAN HAAR WAT HAAR GEDWING HET, SE SKULD.EK WEET SY IS 'N VOLLE SEWE JAAR OUER AS EK. PA HET NOG ALTYD GESê OUDERDOM BRING ERVARING. EK SAL NOOIT WEER MET PA DAAROOR STRY NIE.MAAR EK WIL Hê PA MOET WEET DIS NIE NET VERLIEFGEIT NIE , PA. DIS ERNSTIG. LISA IS SWANGER EN DIS MY KIND. EK GAAN PA WORD, PA! GELUK OUPA! AS DIT ‘N SEUN IS WIL EK HOM NA PA NOEM. AS DIT ‘N MEISIE IS WIL EK HAAR NA MA NOEM. AS DIT REG IS.ONS WIL SOMMER NOG BAIE KINDERS HE, PA. EK HET NOOIT BESEF DIS SO LEKKER OM AAN ‘N GESIN VAN JOU EIE TE WERK NIE.LISA Sê ONS SAL BAIE GELUKKIG WEES.SY HET 'N WOONWA OP HAAR OOM SE PLOT BY HARTIES.DAAR IS ONBEPERKTE VUURMAAKHOUT EN ONS KAN ELKE DAG ‘N LYNTJIE GAAN NATMAAK VIR KOS. WAT MEER KAN ENIGE MENS VRA?LISA HET MY OOK GELEER DAT DAGGA GLADNIE SO SLEG IS SOOS JULLE DIT AFGEMAAK HET NIE. MET MY EIE Oë HET EK GESIEN HOE DIT VIR HAAR DEPRESSIE HELP.LISA HET OOK VER GEVORDER MET HAAR PLAN OM DIE DAGGA AAN MENSE WAT DIESELFDE DEPRESSIE HET TE BEMARK. HAAR AFSETGEBIED GROEI DAAGLIKS EN ONS KON REEDS VIR HAAR VOLKSWAGEN VARIANT NUWE BANDE KOOP.INTUSSEN HOOP EN BID ONS DAT DIE WETENSKAP 'N KUUR VIR VIGS VIND SODAT LISA GESOND KAN RAAK. SY VERDIEN DIT!!!PA MOENIE BEKOMMERD WEES NIE , PA.EK IS EK IS DAREM AL VYFTIEN EN KAN NA MYSELF KYK.ONTSPAN, EN GENIET DIE KLEINKINDERS WAT NOG KOM.MET LIEFDE,JOU SEUN, PIETER"NS:pA, NIKS HIERVAN IS WAAR NIE!!!!EK IS BY JANNIE SE HUISEK WOU PA MAAR NET DAARAAN HERINNER : DAAR IS BAIE ERGER DINGE IN DIE LEWE AS 'N SWAK RAPPORT(DIS ONDER MY KUSSING).BEL MAAR WANNEER DIT VEILIG IS OM HUIS TOE TE KOM !!!!!"
 
As soon as you back-up and you hit something it squeals ... Reverse parking.
squeel.jpg
 
Back
Top